| 
      
		 | Titel: Woning by
							Klaarstroom Beskrywing: 
							Hierdie mooi klein plekkie met die beeldige blou dak 
							en blou versierde, deur en vensterame is geleë op 
							die platteland in Klaarstoom. Dankie aan Gert Du 
							Plessis, wie se foto hierdie skildery geïnspireer 
							het. Akriel op rekskilderdoek.Grootte: 30 x 45 cm
 
							
							Kode: 933 | 
						
							|  | 
						
							| 
      
		 | Titel: Villa Forte Beskrywing: 
							'n Mooi tuiste met 'n oulike geplaveide paadjie na 
							'n tuin in die agtergrond. Akriel op skilderdoek.Grootte: 30 x 45 cm
 
							
							Kode: 257 
							  | 
						
							|  | 
						
							| 
      
		 | Titel: Château De Montagne Beskrywing: Die pragtige 
							herehuis Château De Montagne tussen die bome aan die 
							voet van hoogtronende berge. Akrielverf op plat 
							skilderbord. Ongeraam.Grootte: 20 x 25 cm
 
							
							Kode: 890 | 
						
							|  | 
						
							| 
      
		 | Titel: Laat Agtermiddag Beskrywing: 
							Laatmiddagson op 
							die platteland met 'n plaasopstal en mooi tuin. 
							Akrielverf op plat skilderbord. Ongeraam.Grootte: 22 x 30 cm
 Kode: 557 | 
						
							|  | 
						
							| 
      
		 | Titel: Die Woning Beskrywing: Verligte woning 
							in aandskemer met groot bome en pragtige wit, rooi 
							en geel blomme in die voortuin. Akrielverf op plat 
							skilderbord. Ongeraam.Grootte: 22 x 30 cm
 Kode: 554 | 
						
							|  | 
						
							| 
      
		 | Titel: Bootjie na Kammaland Beskrywing: Groot 
							moderne huis op die oewer. Akrielverf op houtbord. Ongeraam.Grootte: 30 x 40 cm
 
							
							Kode: 342 | 
						
							|  | 
						
					|  |