|
Titel: Bergleeu
Beskrywing: Pragtige bergleeu
in die veld tussen sagte oranje veldblomme.
Akrielverf op houtbord, ongeraam. Grootte: 35
x 40 cm
Kode: 742 |
|
|
Titel: Idilliese Platteland
Beskrywing: Perd wei rustig
in die veld. In die agtergrond 'n plaashuis by bome,
met golwende berge agter dit. Akrielverf op
gestrekte skilderdoek. Ongeraam.
Grootte: 30 x 40 cm
Kode: 340 |
|
|
Titel: Oselot
Beskrywing: Oselot. Die
gekolde luiperdagtige wilde
katsoort (Felis pardalis) van oa Suid- en sentraal-Amerika en Mexiko.
'n Baie naby aansig van dié besondere dier. Grootte: 30
x 38
cm
Hierdie skildery is reeds
geraam.
Kode: 567 |
|
|
Titel: Luisterryke Woud
Beskrywing: Twee bokkies
in die veld tussen sagte geel lenteblomme.
Akrielverf op houtbord, ongeraam.
Grootte: 30 x 42
cm
Kode: 894 |
|
|
Kyk ook by
Suites en
Voëls vir nog
ander pragtige werke met diere |
|
|
|
|