| |
|
 |
Heelwat spesiale aanbiedings
en afslaggeleenthede word dwars deur die jaar
aangebied deur Maggie se Keurige Kunswerke.
Indiwidue, besighede, winkel verteenwoordigers, sowel
as
Maggie se agente kry almal voordeel uit Maggie's Exquisite Artworks se
Spesiale aanbiedings.
Die volgende spesiale aanbiedings en afslag
is van toepassing:
|
| |
|
|
 |
Grootmaataankope |
 |
|
 |
Spesiale aanbiedings vir Vakansiedae |
|
|
|
Die Exquisite Artworks
Winskopie-Kalender gee meer inligting oor verskeie
winskopies vir vakansies soos Moedersdag, Paasfees
en vir Kersfees. |
 |
| |
|
|
 |
Skatpakkies |
|
|
|
Stelletjies met interessante en
verrassende saamgestelde inhoud teen merkwaardige
afslag! |
 |
Pryse is onderhewig aan verandering.
Ongelukkig is aanpassings in pryse
soms onvermydelik, maar Maggie probeer kliënte
op datum hou met die allernuutste pryse. Jy is baie welkom
om Maggie's Exquisite Artworks te kontak om die huidige pryse te bevestig
as dit so verkies word.
Alle pryse word in
Suid-Afrikaanse Rand aangedui. Vir omskakelings na ander
geldeenhede, sien www.oanda.com.
Vir meer besonderhede oor die verskillende uitverkopings en
afslagpryse, 'n bestelling, of ander vrae, stuur 'n
Inligtingsversoek.
Ons verwelkom navrae en kommentaar.
Neem
asseblief kennis pryse sluit nie
verpakking en versending in nie.
|
 |
|