Maggie's Exquisite Artworks

 SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpProdukteOntwerpeGebeureUitverkopingsPryseAgenteNavraeKontak

Updated: March 24, 2012 ** Opgedateer: 24 Maart 2012

Gratis Advertensies ** Free Ads

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

English

 

Maggie's Exquisite Artworks Gebeure

 

       

 

Datum Gebeure en Winskopie  
 
1-18 Apr Paasfees winskopie (Geskenkaanbod) Lees meer>>
 
5-25 Apr Skatpakkies beskikbaar teen 20% afslag! Lees meer>>
 
15-29 Apr Moedersdag (Geskenkaanbod) Lees meer>>
 
1-18 Jun Vadersdag (Geskenkaanbod) Lees meer>>
 
6-16 Sept Skatpakkies beskikbaar teen 20% afslag! Lees meer>>
 
Nov 22 - Des 18 Kersfees winskopies (Afslag en Geskenkaanbod) Lees meer>>
 

Skoue, markte, uitstallings en kermisse

Tans het Maggie net 'n paar skoue of uitstallings op die kalender.

Maggie's Exquisite Artworks sal graag meer gereeld wil deelneem aan markte, skoue en feeste en veral kunsvertonings, dwars deur die jaar.

Dit sal wonderlik wees om uitnodigings te ontvang van galerye, uitstallings, markte, kermisse en vertonings waar Maggie se pragtige kunswerke uitgestal en verkoop kan word. Uitnodigings na sulke gebeure in die omgewings van Brits, Pretoria en Hartbeespoort is baie welkom.

Laat weet Maggie asseblief as jy 'n belangrike gebeurtenis hou waar sy haar kunsprodukte kan kom uitstal. Dit sal 'n pragtige bate vir die funksie wees.

Uitnodigings na uitstallings by galery-openings, Kersmarkte, skool-en kerkkarnavalle, feeste en kunsuitstallings en dies meers, sal almal oorweeg word.

Stuur asseblief u inligting met behulp van epos deur gebruik te maak van die vorm by Navrae.

Dankie dat u Maggie's Exquisite Artworks ondersteun

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Produkte
Ontwerpe
Gebeure
Uitverkopings
Pryse
Agente
Navrae
Kontak

 

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpProdukteOntwerpeGebeureUitverkopingsPryseAgenteNavraeKontak

ADSA for Free Ads (Kitten playing with wool) * ADSA vir Gratis Advertensies (Katjie speel met wol)

 

 

ADSA vir Gratis Advertensies
ADSA for Free Ads

 ARK Web Design © 2012
ARK Webontwerp © 2012

Download Bible: Angel playing violin
 

Bybel vir Aflaai
Download Bible